Uitgawe 9: Sept 2021 Geagte leser Tradisie is iets wat ons Westerse bestaan definieer. Dit strek dieper as bloot ons gewoontes en gebruike, stel Erik Holm voor. Hy sê dit is in ons wese so deel van ons soos ons gene. Ons kyk in vandeesmaand se uitgawe van Perspektief na tradisie in die breë en … Continue reading Uitgawe 9: Sept 2021
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed