Uitgawe 3: Februarie 2021

In vandeesmaand se uitgawe van Perspektief oorweeg ons van die Vryheidstigting se kant af die idee van ‘wie is ek?’, ons kyk na nuwe navorsing in die identiteitspolitiek en hoor die jeug se stem oor Afrikanerskap vandag.

Ons plaas elkeen van hierdie temas in die lig van ons huidige Vryheidstrewe.

Annemarie Hoogenboezem