Uitgawe 2: Januarie 2021

Ons is opgewonde om bekend te maak dat die tema vir hierdie uitgawe van Perspektief eenvoudig ‘2021’ is. En hoewel ons oorrompel word met negatiewe perspektiewe op sosiale media en in die pers, hoop die Vryheidstigting om ’n vars blik op wat vanjaar vir ons inhou, te bied. In ons Vryheid ’21-dokument word daar bestek … Lees meer Uitgawe 2: Januarie 2021