Uitgawe 10: Okt 2021

Uitgawe 10: Okt 2021 Geagte leser In hierdie uitgawe van Perspektief dink ons na oor erfenis. Wat is ons erfenis? Hoe moet ons dit wat aan ons toevertrou is, behandel? Ons dink dieper oor intellektuele erfenis en die stryd om die ordes in Monica Mynhardt se artikel. Lees of kyk ook graag die rede wat … Continue reading Uitgawe 10: Okt 2021