Uitgawe 1: Desember 2020

Uitgawe 1: Desember 2020 Geagte leser Die Vryheidstigting stel graag die eerste uitgawe van Perspektief aan ons lede, mede-werkers en ondersteuners voor. Dit is vir my ’n besondere voorreg om hierdie publikasie, wat die werk en temas waarmee ons by die Vryheidstigting onsself besig hou sal weerspieël, die lig te laat sien. Lees, luister, skryf … Continue reading Uitgawe 1: Desember 2020