Uitgawe 1: Desember 2020

Geagte leser

Die Vryheidstigting stel graag die eerste uitgawe van Perspektief aan ons lede, mede-werkers en ondersteuners voor.

Dit is vir my ’n besondere voorreg om hierdie publikasie, wat die werk en temas waarmee ons by die Vryheidstigting onsself besig hou sal weerspieël, die lig te laat sien.

Lees, luister, skryf en praat – en dínk saam met ons in hierdie uitgawe oor die kultuur van tuiskoms.

Annemarie Pertorius

Kunswerke