Uitgawe 6: Mei 2021

Goeie leser, met die winter wat aan elkeen van ons se deure begin klop stroom verbruikers reeds winkels toe om te koop, koop, koop. Die nuutste modes vir die nuwe seisoen moet aangeskaf word. Ons lewe in ’n tyd waar min dinge meer gemaak word om generasies lank te hou. Ons dink in terme van … Lees meer Uitgawe 6: Mei 2021