Ondersteun ons

Deelname, mede-eienaarskap, verantwoordelikheid – dit is die sleutels wat vryheid ontsluit. En vryheid is wesenlik meer as om bloot keuses te maak, dit is die vermoë om besluite uit te voer. Daarsonder sou die keuses wat ons maak betekenisloos wees. Nou is die vraag hoe om onder nuwe omstandighede opnuut vry te wees. Ons glo … Lees meer Ondersteun ons