“In ‘n era waar denkdrywers (“influencers”) op sosiale media gekenmerk word deur vlakheid van denke tot die mate van verleentheid toe, vind ‘n mens in Tuiskoms verantwoording, nadenke en realisme wat getemper is deur die werklikhede om ‘n idee én ‘n dorp uit te bou in die moeilikste en mees onvriendelike denk- en politieke omgewing wat jy jou kan voorstel.”