Carel Boshoff: Christen, Nasionalis, Konserwatief; Progressief, Rewolusionêr – hoe kan mens dit alles sê? Een mens kan nie alles wees nie. Daarom lyk die opskrif nie baie geloofwaardig nie. Tog sal die oplettende leser sien dat die woord “liberaal” nie voorkom nie en dit is belangrik. Daar is inderdaad ’n aspek van my pa se […]

Die merkwaardige toespraak van Emily Hobhouse voorgelees met die onthulling van die Vrouemonument in 1913 Geneem uit Emily Hobhouse, GELIEFDE VERRAAIER, Elsabé Brits, 2016, Tafelberg Uitgewers Voorgelees deur Marion Holm by die Vriende van Emily Hobhouse Philippolis, op 11 Oktober 2023 “Vriende, “Van heinde en verre het ons vandag saamgekom om hulle te gedenk wat eens dapper

Lees meer…

Deur ds. MD Meijer “Alles wat deur God geskape is, is goed, en niks is verwerplik as dit met danksegging ontvang word nie; want dit word geheilig deur die woord van God en gebed” (1 Tim. 4:4-5). Tegnologie is die vaardigheid om die dinge wat God goed geskep het, te beheers en ontwikkel tot sy

Ware intelligensie se heerskappy oor kunsmatige intelligensie                Lees meer…

Inleiding Op 30 November 2022 is die kletsbot, ChatGPT, wat gebou is op die groot taalmodel, GPT-3.5, vrygestel (toegang tot GPT-4 is in Maart 2023 bygevoeg). Toe die algemene publiek van die huidige stand van groot taalmodelle (“Large Language Models” of LLM’s) verneem het, is kommer oor die moontlike misbruik van die tegnologie geopper. Een

ChatGPT: Vriend of vyand in die stryd om akkurate inligting?Lees meer…

‘n Spesiale Emily Hobhouse-program het deel van Philippolis, die oudste dorp in die Vrystaat, se tweehonderdste verjaarsdagvieringe uitgemaak. Dit het op 11 Oktober 2023 in die NG Kerk op die dorp en in die Emily Hobhouse-tuin plaasgevind. Carel Boshoff het dit meegemaak en ou vriendskapsbande versterk. Tannie Kobie Gouws en oom Feliks, Rina Coetsee en

Reisjoernaal: Philippolis en die erfenis van Emily HobhouseLees meer…

‘n Pad van 60 jaar – die Krugerbeeld te Kerkplein deur Hannes Noëth Inleidend Die projek om ‘n ewebeeld van die bekende Krugerbeeld te Kerkplein, Pretoria, in Orania op te rig, is gedurende 2023 van stapel gestuur. Hierdie werk van die bekende beeldhouer Anton van Wouw is oor baie dekades ‘n baken in Pretoria en

‘n Pad van 60 jaar – die Krugerbeeld te KerkpleinLees meer…

Reisjoernaal: Johannesburg en die wêreld Carel Boshoff was op 19 September 2023 die gas van SABC News se program Unfiltererd. Dit het ‘n uurlange bespreking met die aanbieder Sizwe Mpofu Walsh behels, en omdat hy ruim betyds by die altjees wou wees, het hy kans gehad om die hele voorafgaande nuusbulletin in die wagkamer te

Reisjoernaal: Johannesburg en die wêreldLees meer…