deur Marcel Bas Die belangrikheid van Suid-Afrika in ‘n multilaterale wêreld Vandat Portugal en Groot-Brittanje uit Suider-Afrika padgegee het, speel Suid-Afrika geopolities ‘n belangrike rol in Afrika. Maar vandag, sedert die Russiese inval in Oekraïne en die Amerikaanse optrede daaromtrent, speel Suid-Afrika, miskien teen wil en dank, wêreldwyd ‘n belangrike rol in die huidige massiewe […]

deur Marcel Bas ‘Moenie jou tale meng nie’: taalvermenging en taalverskuiwing Een van die gevolge van die huidige noue taalkontak met Engels in die Afrikaanse taalgemeenskappe is verskynsel waarby sprekers dikwels hul eie taal met woorde uit Engels vermeng. Baie sprekers van Afrikaans keur hierdie vorm van taalvermenging af. Hulle beskou dit as ‘n onnodige

Taalvermenging en taalverskuiwingLees meer…

“Die Russies-Oekraïnse konflik is kompleks van aard, maar dit het diep, godsdienstige wortels. Hierdie godsdienstige aspek word dikwels misgekyk in besprekings in die Weste. Die Oekraïne is ‘n jong nasiestaat met vele betwiste staatsgrense. Selfs die Oekraïense identiteit, wat kragdadig deur die Oekraïense regering bevorder word, word nog lank nie deur alle Oekraïense burgers onderskryf nie.”