Teen Helderberg Digbundel Louis du Plessis word groot op ’n druiweplaas teen Helderberg, leereen en ander van geskiedenis en politieke filosofie in Stellenbosch endoktoreer in 1988 in politieke wetenskap in Pretoria met lof.Na verskeie weermagposte en operasionele diens – sy moedereenheid is1 Valskermbataljon – doseer hy politieke wetenskap aan die FakulteitKrygskunde van die Universiteit Stellenbosch.

Read More »