deur Carel Boshoff Die Vryheidstigting en BKO se eerste kortkursus vir 2021 onder die opskrif Vier perspektiewe op die verskynsel “Gemeenskap” is gedurende die eerste week van Februarie deur Carel Boshoff en Pieter Krige aangebied. Dit is deur byna 100 eerste- en tweedejaarstudente van verskillende studierigtings bygewoon. Die kortkursusse het ten doel om BKO-studente in […]
Kategorie: Carel Boshoff
deur Carel Boshoff Mary Eberstadt. Primal Screams. How the Sexual revolution Created Identity Politics. Templeton Press. 2019. Die beeld van ‘n wolf verskyn minstens twee keer en op twee heel uiteenlopende maniere in ons Westerse politieke denkgeskiedenis. Die eerste keer het betrekking op die vestiging van Rome (750vC) en die tweede keer maak dit deel
Boekbespreking: ‘Primal Screams. How the Sexual revolution Created Identity Politics’Read More »
Verwagtings en beplanning vir Afrikaners in die komende jaar. ‘n Strategiese inset – 14 Januarie 2021 Inleiding Die Vryheidstigting het dit goedgedink om 2020 (van alle jare!) af te skop met ‘n strategiedomkument wat “verwagtings en beplanning vir die komende jaar” in behandeling geneem het. Kostelik genoeg skuil daar êrens op die ses bladsye ‘n
In die episode word daar drie onderwerpe bespreek: Die Afrika-Afrikaner inistiatief, De Klerk se brawe blapsie en ‘n nuwe reeds verskonings vir Apartheid. Waar laat dit ons? Sien ook Carel Boshoff se nuutste artikel oor op Maroela Media: Sommige Afrikaners se nuwe seisoen van berou.
Die Vryheidstigting is ‘n burgerlike instelling wat tegelyk nuut en oud is. Nuut omdat dit nou, in die laaste kwart van 2019, bekendgestel word en ‘n eietydse inslag het; oud omdat dit beide by die oudste motief van Afrikaners se selfverstaan, naamlik vryheid, aansluit én op instellings wat die toepassing daarvan oor dekades heen en
“Ons behoort tot ‘n volk – ons ten behoewe van wie hier geskryf word – wat tot die grond behoort. Afstammelinge van Europese koloniste – en ander – is ons in Afrika tot uitgebreide, self-bewuste kultuur-gemeenskap gevorm wat die naam van ons moeder tot ons naam gemaak het: Afrikaners. Ons bestaan vir eeue selfstandig op, bykans
Die tweede deel van die Vryheidstigting se funderingsdokument word in hierdie episode bespreek.
Victor Correia gesels met Carel oor Vryheid. Vryheid kan nie eenvoudig in een woord saamgevat word nie. Iets daarvan word wel in die diamant, die arend, water en vuur ervaar. Alles trek saam in die beeld van ‘n kameeldoringboom.