deur Marike Labuschagne Mense sê gedurig “Moet tog nie so op die verlede fokus nie.” Ek sê: “Soek die verlede, vind jouself en skep dan met nuwe insig ’n volhoubare toekoms.” Die Groot Boek sê self daar is niks nuuts onder die son nie. Wat gebeur het, sal weer gebeur. Ons voorouers het hulle uitdagings […]

Gedurende die 2020-warboel het boekwinkels gerapporteer dat lesers nuwe belangstelling in ’n paar interessante kategorieë boeke begin toon het. Een daarvan is godsdienstige boeke soos die Bybel. ’n Ander is rillers oor ongewone dinge soos virusse en zombies. Dan was daar natuurlik ook ’n nuwe belangstelling in distopiese verhale wat ’n donker prentjie van die

Die “Dapper Nuwe Wêreld” is nie so ver nieLees meer…