Onderhoud met Ignatius Marx Gee ons ‘n kort agtergrond van jou as kunstenaar? Ek is gebore en getoë in Vanderbijlpark. Vandat ek kan onthou het ek geverf. Maar ek het ook geëksperimenteer met verskillende mediums: met potlood, kleur kryte en waterverf. My ouers het reeds vroeg besef dat ek ‘n buitengewone talent het en in

Read More »

deur Annemarie Pretorius In England: An Elegy[1] lewer Scruton ’n onsentimentele getuienis van dít wat Engeland eens was. Hy bied egter nie net ’n onbetrokke bestekopname nie, maar ’n elegie oor ’n magtige koninkryk, bewondereniswaardig in sy benadering tot vraagstukke en uitdagings; een wat was en wat nooit weer sal wees nie. In hierdie boek

Read More »

‘Primal Screams: How the sexual revolution created identity politics’ – Mary Eberstadt Mary Eberstadt se mees onlangse boek Primal Screams[1] bekyk die verband tussen die seksuele rewolusie van die 1960’s en die huidige stand van identiteitspolitiek. In hierdie boek spoor sy die oorsaak van die identiteitspolitiek na tot op dieselfde punt waar sy vantevore in

Read More »