NARRESKIP gedigte – Johan Myburg (Protea Boekhuis, 2022) Ek was vroeër die jaar by ’n boekbespreking tussen Johan Myburg en Thys Human oor Myburg se nuutste digbundel – Narreskip. Ek het aan die man se lippe gehang soos hy gedigte uit sy bundel voorgelees het. Tot op hierdie punt in die reeks gesprekke, het ek

Read More »