Carel Boshoff

Carel Boshoff staan sedert 2019 aan die hoof van die Vryheidstigting. Voorheen was hy vir 12 jaar president van die Orania Beweging en vir 10 jaar lid van die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer. Hy het filosofie gestudeer en is die outeur van Afrikaners ná Apartheid (1992), Afrikaanse rewolusie (2001), Orania en die derde Afrikaner (2007), NP van Wyk Louw en die derde Afrikaner (2014) en Verder as Vryheid (2015).

Artikels deur Carel Boshoff