Verwagtings en beplanning vir Afrikaners in die komende jaar – 23 Januarie 2020 Inleiding Die Vryheidstigting, ’n betreklik nuwe instelling in sy huidige formaat, stel hom ten doel om die woord én die betekenis van die woord vryheid opnuut en met vrymoedigheid te gebruik sover dit Afrikaners se huidige stand en status aangaan. In hierdie

Read More »