Gedurende die 2020-warboel het boekwinkels gerapporteer dat lesers nuwe belangstelling in ’n paar interessante kategorieë boeke begin toon het. Een daarvan is godsdienstige boeke soos die Bybel. ’n Ander is rillers oor ongewone dinge soos virusse en zombies. Dan was daar natuurlik ook ’n nuwe belangstelling in distopiese verhale wat ’n donker prentjie van die […]
Skrywer: Vryheidstigting
Vrede: ’n Volk se verwoesting ’n Groep wat bekend staan as die Moriori, wat oorspronklik van die Māori-volk afgestam het, het onder leiding van hulle stamhoof Nununku ’n eed teen oorlogvoering gesweer. In 1835, 24 generasies nadat die eed gesweer is, het hulle 900 besoekers van twee Māori-stamme af verwelkom. Dit het egter gou geblyk
Platgeslaan in die parkie… Ons het altyd gepraat van ’n snotklap, so ’n skelmhou vanuit die bloute; die Ingelse praat van ’n ‘sucker punch’. Plat-gesnotklap in die parkie. 2020 het my gesnotklap, meestal omdat die onvoorsiene gebeure van 2020 vêr buite die norm van ’n gewone jaar se onvoorsiene geval het. Met die rooi
Prof JD Froneman Doktor H.F. Verwoerd is moontlik die mees gehate én geliefde politieke figuur in Suid-Afrika se geskiedenis. Hy word as die vader van Apartheid beskou, of ten minste van die post-1948-gedaante van statutêre rasseskeiding. Vir sommige mense was hy ’n visioenêre profeet wat Suid-Afrika se ‘rasseprobleem’ finaal sou oplos en daarmee wit mense
Ons weg na vryheid, lê in die uitbreiding en groei in en rondom die kasteel, die vryheid en veiligheid wat tegnologie, konsentrasie en spesialisasie ons bied. Trek, beset en word vry.
Onlangse verwikkelings ten opsigte van onderwys in Suid-Afrika het vir die eerste keer meegebring dat onderwysminister tuisskoling aanbeveel en onafhanklike skole tegemoet kom.
Riaan Jacobs ‘n kragkenner en “toekomskundige” gesels met die Vryheidstigting oor die komende sonkragaanleg wat naby Orania opgerig gaan word.
In die episode word daar drie onderwerpe bespreek: Die Afrika-Afrikaner inistiatief, De Klerk se brawe blapsie en ‘n nuwe reeds verskonings vir Apartheid. Waar laat dit ons? Sien ook Carel Boshoff se nuutste artikel oor op Maroela Media: Sommige Afrikaners se nuwe seisoen van berou.
Carel Boshoff (Hoof van die Vryheidstigting) en Victor Correia (medewerker) praat in die episode oor die uiters belangrike onderwerp van eie arbeid.
Die Vryheidstigting is ‘n burgerlike instelling wat tegelyk nuut en oud is. Nuut omdat dit nou, in die laaste kwart van 2019, bekendgestel word en ‘n eietydse inslag het; oud omdat dit beide by die oudste motief van Afrikaners se selfverstaan, naamlik vryheid, aansluit én op instellings wat die toepassing daarvan oor dekades heen en