Deur ds. MD Meijer “Alles wat deur God geskape is, is goed, en niks is verwerplik as dit met danksegging ontvang word nie; want dit word geheilig deur die woord van God en gebed” (1 Tim. 4:4-5). Tegnologie is die vaardigheid om die dinge wat God goed geskep het, te beheers en ontwikkel tot sy

Ware intelligensie se heerskappy oor kunsmatige intelligensie                Lees meer…

‘n Pad van 60 jaar – die Krugerbeeld te Kerkplein deur Hannes Noëth Inleidend Die projek om ‘n ewebeeld van die bekende Krugerbeeld te Kerkplein, Pretoria, in Orania op te rig, is gedurende 2023 van stapel gestuur. Hierdie werk van die bekende beeldhouer Anton van Wouw is oor baie dekades ‘n baken in Pretoria en

‘n Pad van 60 jaar – die Krugerbeeld te KerkpleinLees meer…

JEUGBERAAD 2023 BEMAGTIG LEERINGE EN STUDENTE deur Veniece Janse van Rensburg Die Vryheidstigting, ’n navorsingsinstelling wie se doel is om Afrikanervryheid in die algemeen en die verwesenliking daarvan in die besonder te bevorder, het 16-18 Junie vanjaar ’n jeugberaad aangebied. Die beraad het daarop gefokus om leierskap en begronding in die samelewing uit te bou.

Jeugberaad 2023 bemagtig leerlinge studenteLees meer…

deur Erik Holm Genetiese tradisies in families (dinge soos blou oë, of musikaliteit, of befoeterdheid) is soms opmerklik, en word natuurlik geërf van die vorige generasies sonder veel keuse. Kulterele tradisies is anders. Ouers leer hul kinders meestal hulle eie kultuur (taal, gebruike, gelowe en waardes), maar mense kan dit verander. Mense kan kulturele tradisies

Die tradisie van my ouerhuisLees meer…