Die Afrikaner se finansiële-uitsterwing

Finansiële stabiliteit is besig om die Afrikaner se bevolking te laat kwyn, die plek wat ons nageslag moet inneem as Godvresende Afrikaners in ‘n vyandige kontinent te laat wegval. Ek beklemtoon dit van die begin af, dat hierdie hoofsaaklik gebasseer is op obserwasie en dat ek nie met jong Afrikaners onderhoude hieroor gevoer het nie. … Lees meer Die Afrikaner se finansiële-uitsterwing