Jeugboekbespreking: Die Sprinkaanbeampte van Sluis

Jochem van Bruggen, Die sprinkaanbeampte van Sluis. J.L. van Schaik, Bepk., Pretoria 1933 ‘n Kort bekendstelling deur Anje Strik Hier in die Noord-Kaap ken ons die Sprinkaanplaag wat na goeie reën dikwels ‘n oes in enkele minute kan vernietig. 2021 was juis so ‘n jaar en ons het gesien hoe boere teen hierdie plaag, wat al … Lees meer Jeugboekbespreking: Die Sprinkaanbeampte van Sluis