Jou wapenregte

deur Benjamin Boshoff, Orania – Akademia student, medewerker Minister Bheki Cele speel ‘n gevaarlike speletjie met ‘n gevaarlike nasie deur hul van een van hul mees basiese regte te wil ontneem. Ons het onlangs in Orania Bittereinderdag (vroeër Republiekdag) gevier en dit spyt my dat die Suid-Afrikaanse Minister van Polisie nie kennis geneem het daarvan … Lees meer Jou wapenregte