Om ’n stad te ontwerp

deur Yolandi Roets As Pretoria-nooi het ek mooi herinneringe aan die Jakarandastad. In die stil strate, getooi in pers en blou, kon ek vry en veilig op my fiets rondbeweeg. Pretoria is geliefd vir haar aangename klimaat en soos haar kleinboet Johannesburg, pronk sy as mensgemaakte oerwoud in alle skakerings van groen. Met die draai … Lees meer Om ’n stad te ontwerp