Die Era van ideologie is nie vir altyd verby nie

deur Carel (iv) Boshoff Dalk ken jy die modelnommer van jou selfoon, selfs al staan dit nie soos op jou motor êrens opvallend uitgebeeld om jou (en ander) gedurig te herinner aan jou plek op die sosiale leer nie. Of dalk loop jy kelners, klerke, prokureurs, predikante of, les bes, selfoontegnici raak wat jou instrument … Lees meer Die Era van ideologie is nie vir altyd verby nie