Romeinse waardigheid

deur Ernst Roets Die beroep op waardigheid, of, soos wat ons dit vandag ken, “menswaardigheid” is in ons leeftyd baie gewild. Ons verneem gereeld in die media van hierdie of daardie beleid of praktyk of insident wat mense se waardigheid geskend het. Om die waarheid te sê, die gedagte van menswaardigheid is so belangrik dat … Lees meer Romeinse waardigheid