‘n Kort besinning oor “Gemeenskap”

Redaksie In die vorige uitgawe van Perspektief is kortliks na die kortkursus vir BKO-studente oor Vier perspektiewe op die verskynsel “Gemeenskap” verwys. Gegewe die sentrale plek wat die onderwerp van gemeenskap in ons denke inneem, word hier kortliks op die inhoud daarvan uitgebrei. Die vraag na gemeenskap kom, veral in die geselskap van jongmense, ter … Lees meer ‘n Kort besinning oor “Gemeenskap”