Wat is die universiteit?

deur Annemarie Pretorius In die lig van prof Danie Goosen se artikel “Wat is die universiteit? Gedagtes oor die  gemeenskapsuniversiteit” (2016) wat in die Tydskrif vir Geesteswetenskappe verskyn het deel ek graag enkele gedagtes van my ervaring as student aan ’n postmoderne universiteit. In sy artikel oorweeg Goosen die gemeenskapsuniversiteit in die lig van beide … Lees meer Wat is die universiteit?