Vryheidstigting en Hendrik Verwoerd Navorsingstrust

Die Vryheidstigting se Akte van Oprigting wat verlede jaar aanvaar en geregistreer is, bepaal nie net dat SABRA, wat EPOG geword het se naam weer verander nie, maar dat die nuwe Stigting uit ‘n samesmelting van die EPOG en die Hendrik Verwoerd Navorsingstrust volg. Die Vryheidstigting se nuwe Beleid en Prosedure vir die aanwending van … Lees meer Vryheidstigting en Hendrik Verwoerd Navorsingstrust