Vryheid 2021: ‘n Strategiese inset

Verwagtings en beplanning vir Afrikaners in die komende jaar. ‘n Strategiese inset – 14 Januarie 2021 Inleiding Die Vryheidstigting het dit goedgedink om 2020 (van alle jare!) af te skop met ‘n strategiedomkument wat “verwagtings en beplanning vir die komende jaar” in behandeling geneem het. Kostelik genoeg skuil daar êrens op die ses bladsye ‘n … Lees meer Vryheid 2021: ‘n Strategiese inset