Kijkglas

Platgeslaan in die parkie… Ons het altyd gepraat van ’n snotklap, so ’n skelmhou vanuit die bloute; die Ingelse praat van ’n ‘sucker punch’. Plat-gesnotklap in die parkie. 2020 het my gesnotklap, meestal omdat die onvoorsiene gebeure van 2020 vêr buite die norm van ’n gewone jaar se onvoorsiene geval het.   Met die rooi … Lees meer Kijkglas