Die “Dapper Nuwe Wêreld” is nie so ver nie

Gedurende die 2020-warboel het boekwinkels gerapporteer dat lesers nuwe belangstelling in ’n paar interessante kategorieë boeke begin toon het. Een daarvan is godsdienstige boeke soos die Bybel. ’n Ander is rillers oor ongewone dinge soos virusse en zombies. Dan was daar natuurlik ook ’n nuwe belangstelling in distopiese verhale wat ’n donker prentjie van die … Lees meer Die “Dapper Nuwe Wêreld” is nie so ver nie