Die politiek van tuiskoms

Het die Afrikanervolk ’n toekoms? En is dit belangrik? Carel Boshoff Het die Afrikanervolk ’n toekoms? Vandag sal lesers van respektabele boeke ’n vraag soos hierdie vreemd vind: Dit klink soos Geoff Cronjé of GD Scholtz, denkers van ’n ver en onbekende verlede aan die woord. Hoewel hulle nie die laaste was om dié vraag … Lees meer Die politiek van tuiskoms