2017 – Verwoerd in die media en literatuur: Wat geskryf is oor sy filosofie en menswees tydens sy lewe en vandag.

Prof JD Froneman Doktor H.F. Verwoerd is moontlik die mees gehate én geliefde politieke figuur in Suid-Afrika se geskiedenis. Hy word as die vader van Apartheid beskou, of ten minste van die post-1948-gedaante van statutêre rasseskeiding. Vir sommige mense was hy ’n visioenêre profeet wat Suid-Afrika se ‘rasseprobleem’ finaal sou oplos en daarmee wit mense … Lees meer 2017 – Verwoerd in die media en literatuur: Wat geskryf is oor sy filosofie en menswees tydens sy lewe en vandag.