2020 – Die Afrikaner op pad na vryheid

Vyf en veertigste HF Verwoerdgedenklesing 3 September 2020 Dr Louis Bothma Die antwoord is in die geskiedenis ‘n Volk is die produk van sy geskiedenis.  En sy geskiedenis is sy kompas. Wanneer hy ‘n krisis beleef, gaan delf ‘n volk in sy verlede vir antwoorde. Daarom sal sy vyande altyd probeer om ‘n wig tussen … Lees meer 2020 – Die Afrikaner op pad na vryheid