2018 – Verbeelde verbouing. Die kunstenaar as brugbouer vir die stadbouer.

Drie en veertigste HF Verwoerdgedenklesing 10 November 2018 Dr ALA Buys Ooreenkomste en verskille tussen die tweede en die derde taalbewegingrakende gemeenskap selfstandigheid. Inleiding Dis nie maklik om op ʼn begrafnis ʼn doodsberig oor te bring nie; veral nie as die besigheid, soos ʼn Skotse lykwaak, besig is om in ʼn redelike vrolikheid te ontaard … Continue reading 2018 – Verbeelde verbouing. Die kunstenaar as brugbouer vir die stadbouer.