2016 – Die onberedderbare boedel wat dr Verwoerd ontvang het

Een en veertigste HF Verwoerdgedenklesing 12 November 2016 Dr Koos van der Merwe My tema Verwoerd kon nie die politieke boedel wat hy geërf het, suksesvol beredder nie vanweë die oorweldigende volksvreemde mensegetalle in dieselfde land en Verwoerd se ononderhandelbare voorbehoud van politieke selfbeskikking vir Afrikaners. Tog is Verwoerd se magtige nalatenskap een van onskatbare … Continue reading 2016 – Die onberedderbare boedel wat dr Verwoerd ontvang het