Die “nuwe seisoen van berou” oor Apartheid en ander misvattings en raakpunte

In die episode word daar drie onderwerpe bespreek:

  • Die Afrika-Afrikaner inistiatief,
  • De Klerk se brawe blapsie en
  • ‘n nuwe reeds verskonings vir Apartheid.

Waar laat dit ons?

Sien ook Carel Boshoff se nuutste artikel oor op Maroela Media: Sommige Afrikaners se nuwe seisoen van berou.

1 thought on “Die “nuwe seisoen van berou” oor Apartheid en ander misvattings en raakpunte

  1. Ek dink dat die verskoning waarna gesoek word, is aanvaarding van ANC se geforseerde etniese almalgamasie beleid.
    Niks minder sal goed genoeg wees nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *