Die Vryheidstigting

MEER OOR DIE VRYHEIDSTIGTING

Die Vryheidstigting is ‘n burgerlike inisiatief wat in 2019 geloods is en hom toespits op navorsing en strategiese skakeling met die oog op Afrikaners se vrye uitlewing van hulle identiteit en strewes. Hy volg in die voetspore van SABRA en EPOG en is in Orania gesetel, maar het ook ‘n teenwoordigheid in Pretoria. Carel Boshoff IV staan aan die hoof van die Vryheidstigting.

VRYSENDING


Orania is reeds aan die werk om die komende kragkrisis aan te spreek
Riaan Jacobs 'n kragkenner en "toekomskundige" gesels met die Vryheidstigting oor die …
‘n Nuwe reeks verskoning vir Apartheid: Hier is meer op die spel as wat ons mag dink
In die episode word daar oor drie onderwerpe gespraat: Die Afrika-Afrikaner inistiatief, …