Die Vryheidstigting is ‘n burgerlike instelling wat tegelyk nuut en oud is. Nuut omdat dit nou, in die laaste kwart van 2019, bekendgestel word en ‘n eietydse inslag het; oud omdat dit beide by die oudste motief van Afrikaners se selfverstaan, naamlik vryheid, aansluit én op instellings wat die toepassing daarvan oor dekades heen en

Vryheidstigting: Van waar en waarheenRead More »

“Ons behoort tot ‘n volk – ons ten behoewe van wie hier geskryf word – wat tot die grond behoort. Afstammelinge van Europese koloniste – en ander – is ons in Afrika tot uitgebreide, self-bewuste kultuur-gemeenskap gevorm wat die naam van ons moeder tot ons naam gemaak het: Afrikaners. Ons bestaan vir eeue selfstandig op, bykans

Ons behoort tot ‘n volk …Read More »