‘n Nuwe reeks verskoning vir Apartheid: Hier is meer op die spel as wat ons mag dink

In die episode word daar oor drie onderwerpe gespraat: Die Afrika-Afrikaner inistiatief, De Klerk se brawe blapsie en ‘n nuwe reeds verskonings vir Apartheid. Waar laat dit ons? Sien ook Carel Boshoff se nuutste artikel oor op Maroela Media: Sommige Afrikaners se nuwe seisoen van berou.

Vryheidstigting: Van waar en waarheen

Die Vryheidstigting is ‘n burgerlike instelling wat tegelyk nuut en oud is. Nuut omdat dit nou, in die laaste kwart van 2019, bekendgestel word en ‘n eietydse inslag het; oud omdat dit beide by die oudste motief van Afrikaners se selfverstaan, naamlik vryheid, aansluit én op instellings wat die toepassing daarvan oor dekades heen en […]

Ons behoort tot ‘n volk …

“Ons behoort tot ‘n volk – ons ten behoewe van wie hier geskryf word – wat tot die grond behoort. Afstammelinge van Europese koloniste – en ander – is ons in Afrika tot uitgebreide, self-bewuste kultuur-gemeenskap gevorm wat die naam van ons moeder tot ons naam gemaak het: Afrikaners. Ons bestaan vir eeue selfstandig op, bykans […]