Orania is reeds aan die werk om die komende kragkrisis aan te spreek

Riaan Jacobs ‘n kragkenner en “toekomskundige” gesels met die Vryheidstigting oor die komende sonkragaanleg wat naby Orania opgerig gaan word.

Die gesprek word Saterdagoggend 6 Oktober op Radio Orania uitgesaai en sal daarna deur die Vryheidstigting gepubliseer word.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui