Eie arbeid as hoeksteen van Afrikanervryheid

Carel Boshoff (Hoof van die Vryheidstigting) en Victor Correia (medewerker) praat in die episode oor die uiters belangrike onderwerp van eie arbeid.

Eie arbeid – Richard Greydanus

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Net die volgende-
    1. Eie arbeid het verwagtinge wat meer is as hul vaardighede of ervaring.
    2. Die tipe keuring van eie arbeid, laat Orania al hoe meer sukkel met sosiale en psigiatriese probleme van sommige van die arbeid wat na Orania kom.
    3. Eie arbeid oorskat hul eie waarde vir arbeidsmag in Orania.
    4. Die omset van vaardige arbeid gaan in toekoms na BKO opleiding, voortgaan.

    Die vraag is dus- hoe om arbeidomset te verminder?
    Of, gaan Orania opleidingsrol vertolk in toekoms, vir SA en buitelandse arbeidsmark?
    Maw Orania gaan meer studente dorp word vir wit Afrikaners, in toekoms, as sekondêre ondernemings nie ontwikkel word, om van die kern vaardighede te behou nie.

Lewer kommentaar

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui