Inspraak, konstitusie en Konstitusie

Die vraag na Orania se konstitusionele ontwikkeling is tot ‘n groot mate die vraag na inspraak en die hantering van verskil. Dr Wynand Boshoff deel enkele gedagtes daaroor.